Kruger Park Wesies (Paperback)

Kruger Park Wesies Cover Image
$20.00
WE CAN ORDER THIS FOR YOU (store pickup in 5-14 days)
(This book cannot be returned.)

Description


Met Bre kop arend vlerke wyd uitgesprei, omvou en beskerm sy di wat in haar sorg toevertrou is. Die sagte gekloek van die Rooikeel fisant roep haar kuikens bymekaar en met vasberadenheid help die olifantkoei haar kalfie regop op sy waggel beentjies sodat hy die eerste bekkie vol lewen sbelangrike melk inkry. So het ons Annetjie Moll leer ken en deur baie jare wonderlike ervarings in die diere w reld van die Oos Transvaalse Laeveld met haar gedeel. Met hierdie boek kyk jy deur haar e tot in die skatkamers van herinneringe en deel jy die lief en leed van "pleegmoeder" wees Praktiese wenke en voedings formules wat menige "weeskind" later die kans gegee het om sy eerste bokspring te gee, of om die lentekleure van die Laeveld uit die lug te sien.


Product Details
ISBN: 9781699028544
ISBN-10: 1699028540
Publisher: Independently Published
Publication Date: October 10th, 2019
Pages: 360
Language: Afrikaans